Johannes Adolf Kleinhans V

Adolf was gebore op 16 September 1995 in Worcester.

Hy begin sy skoolloopbaan by die Laerskool Worcester-Oos waarna hy in 2009 sy Gr.8 (Standard 6) jaar te Hoërskool Montana begin het. Hier het hy deelgeneem aan verskeie sportaktiwiteite insluitend rugby en toutrek. Hy het in 2013 sy Nasionale Senior Sertifikaat voltooi by die Hoërskool Montana.

Adolf bly tans in die Strand waar hy sy graad in BCom Ondernemingsbestuur deur Akademia voltooi. Hy het ʼn akademiese beurs ontvang van Kyknet se E-nuus program vir die volledige drie jaar van sy kursus.

Gebruik hierdie foto gids om sy bedrywighede saam met hom te deel. Volg op Facebook

Kontak ons

Indien jy 'n Kleinhans is of aangetroud is tot een, gesels met ons indien u 'n koppeling verlang vanaf hierdie webblad.

johannes@kleinhans.org.za

Template Settings
Select color sample for all parameters
Red Green Blue Gray
Background Color
Text Color
Google Font
Body Font-size
Body Font-family
Scroll to top