Johannes Adolf Kleinhans

Adolf is gebore op 15 Augustus 1974 en is getroud op 4 Desember 2004 met Estelle Prinsloo, gebore op 28 Augustus 1975. Estelle is die dogter van Petrus Gysbertus Prinsloo, gebore op 15 April 1947 & Annette Prinsloo (neé Rademeyer) gebore op 23 Augustus 1949.

Adolf is die oudste seun van wyle Johannes Petrus (Petra) Kleinhans (h2).

Adolf is 'n profesionele jagter en die eienaar van Cape Valley Safaris. Volg sy besigheid ook op Facebook.

 

Kontak ons

Indien jy 'n Kleinhans is of aangetroud is tot een, gesels met ons indien u 'n koppeling verlang vanaf hierdie webblad.

johannes@kleinhans.org.za

Template Settings
Select color sample for all parameters
Red Green Blue Gray
Background Color
Text Color
Google Font
Body Font-size
Body Font-family
Scroll to top